Wolkberg Wildernisgebied

Die Wolkberg is een van die mooiste wildernisgebiede in Suid Afrika, gelee naby Harnetsburg, ongeveer 350 km noord van Pretoria. Verby Pietersburg oppad na Tzaneen 2 km verby die aanbiddings plek Moria is die grondpad afdraai na regs, "Serala". Ongeveer 32 km verder is die Serala Bosstasie, waar die motors veilg gelaat kan word. Bespreking kan hier by die kantoor gedoen word, of jy kan kontant betaal vir 'n toegangs permit as jy daar aankom. Dit is 'n wildernis gebied, gevolglik moet jy jou eie roete uitwerk en daar is natuurlik geen voetspoortjies of aanduidings om te volg nie. 'n Kaart is op aanvraag by die Serala Kantoor beskikbaar.

 

Lewendige Tufawaterval             Swemgat by 'n lieflik weterval

 

 

 

'n Stukkende bril wod reg gemaak.                  'n Swempoel in die Shobwerivier.

  

Die poel is diep en die water koud             Kampplek naby die Wonderwoud

  

 

   

Heerlik afgly met die waterval                         Kampplek by die waterval

Die Wolkberg stappers

Terug na Roetes