 |
|
|
NDABA
Verjaardag Funksie
|
Die jaar 2004 was die twintigste bestaanjaar van die NDABA
Voetslaanklub. Om dit te vier is 'n verjaardag funksie tydens Januarie maand
gehou. Oud lede is gekontak en genooi. Ons was bevoorreg om die eerste
stigterslid en Voorsitter Mnr Hans Steyn as gasspreker teenwoordig te hê.

Voorsitter heet almal welkom

Gasspreker Hans
Steyn
Verjaardagkoek gesny deur Lizette en Johan Brink

Trofees word oorhandig

Ete word bedien en heerlik saam gekuier.

Dank aan die NDABA Voetslaanklub se dames vir 'n heerlike
funksie.
Na bo |