Die Olifants Gorge Voetslaanpaaie is ±150 km vanaf Pretoria, naby
Witbank/Middelburg by die samevloeing van die Olifants- en Wilgerrivier. Die Slagthoek is
'n Basiskamp met twee sirkelroetes, 'Gods Window' (12 km) en 'Cycad' roete (11 km).
Vir besprekings kontak Anvie Ventures (anvie@xsinet.co.za):