 |
|
|
Serendipity
|
Ligging:
Die
Serendipity voetslaanroete is 140km van Pretoria tussen Nylstroom en
Naboomspruit.
Route through
Modimolle(Nylstroom):
Take Modimolle off ramp at Kranskop Tol gate (left).
In Modimolle turn Right into Thabo Mbeki road (last robot).
Go on for 16km. Turn LEFT on the Naboomspruit road – R101.
After 11 km, turn left in at the SERENDIPITY GATE.
.
Algemeen:
Dit is 'n bosveld twee dae
rugsak-roete in die Waterberge. Die hutte is meer 'n skuiling as 'n
hut. Daar is water, koue water storte, spoel toilette en 'n braai
plek.
|
Bush Baby Hut
|
 |
Dag 1 (12km).
Dit is op en af nooit gelyk nie. Deur stroompies, baie mooi in die
reën seisoen. Hierdie fotos is geneem na buitengewone goeie reëns.



| Bergkamp |
 |
Dag 2: 12km Weereens op en af langs
stroompies baie mooi en amper by die einde 'n lieflike swemgat.

Opsomming:
Die Serendipity is 'n mooi Bosveld roete, veral in die reën seisoen. .
Fotos:
Andries Oosthuizen en Annatjie Janse van Rensburg.
Besprekings:
Anvie Ventures:
http://www.anvieventures.co.za/
Terug na
Roetes
|