TUISBLAD INLIGTING KONTAK ONS ROETES VIR DIE JAAR

NDABA VOETSLAANROETES 2012      


  • BESPREKINGS EN BETALINGS:
  • Kontak Amanda Louw by: amandam@lantic.net         tel. 012 654 3315         selnr: 082 892 3406
  • of Andries Oosthuizen: 082 926 9657.

  • Alle betalings moet direk in die klubrekening gemaak word.
  • FNB: no 62079503431 Tak 261550 (Centurion)

  • Volg asb. die volgende inbetalings prosedure:
  • Baie belangrik, Verwysing - jou NAAM en ROETE NAAM  (Bv. Koos Magoebaskloof)
  • Indien nodig maak gebruik van afkortings vir die verwysing. (Sannie Magoeba)
  • Doen inbetaling (Internet of bank oorbetalings)
  • Ons neem glad nie kontantbesprekings nie, slegs bank inbetalings.
  • ‘n Bespreking is eers geldig sodra die geld inbetaal is.

NB!!  Vir enige kontant inbetalings in die klub se rekekning moet R17-00 ekstra inbetaal word vir bankkoste.  Dus as ‘n roete R100-00 kos en jy betaal met kontant , dan beloop die koste R117-00. 

Voetslaan Roetelys en Program vir 2012 
Hierdie is ‘n voorlopige lys en onderhewig aan verandering. Die eerste helfte van die jaar is egter bespreek en vas en kan beplanning vir volgende jaar se stappe solank gedoen word, alhoewel die koste in sommige gevalle ietwat mag verander.

*Onthou om R17 bankkostes by te sit indien jy kontant betaal.

Roetes vir 2012

Datum

Roete

Tipe

Waar

Dae

Kilos

Koste

21-22 Jan

Algemene jaarvergadering

Vergadering & dagstappe

Groenkloof

 2

10 + 5

R90

29-Jan

Dome Poele

Dagstap

Magaliesberg

 

12

R 40.00

10-12 Feb

Angels Wing    Vol

Basis

Clarens

 2

12+8

R 260.00

17-19 Feb

Klipkop

Basiskamp

Bronkhorstspruit

 2

18+16

R300.00

9-11 Maart

Kranskloof

Basis

Carolina

 2

9+ 8

R 250.00

3-8 April

Giants Cup   Vol

Rugsak

Sani Pass

 5

60

R745.00 **

13-15 April

Bokkraal

Basis

Groot Mariko

 2

10+4

R270

20-22 April

Bokkraal

Basis

Groot Mariko

 2

10+4

R270

19-24 Mei

Visrivier

Rugsak

Ais-Ais Namibië

 5

80

R250.00 slegs stap

11-13 Mei

Uitsoek

Rugsak of Basiskamp

Nelspruit

 2

15+15

15+10 

R220

8-10 Junie

De Wagensdrift

Basiskamp

Pretoria

 

8+8 

R210

Julie

 

 

 

 

 

Tentatief

17-19 Aug

Nylsvlei

Basiskamp

Nylstroom

 2

 

R160

26 Aug

Botaniese Tuine Roodepoort

Dagstap

 Rodepoort

 1

 

Betaal daar ±R30

5 - 11 Sept

Otter

Rugsak

Tsitsikamma

 5

41

R830  dep R500

14-16 Sept

Eye view

Basis

Rustenburg

 2

12+5 

R240

26 Sep - 2 Okt

Otter      Vol

Rugsak

Tsitsikamma

 5

41

R830  dep R500

12-14 Okt

Summit

Rugsak

Rustenburg

 2

11+14 

Tentatief

19-21 Okt

Weesgerus

Kampnaweek

Nylstroom

 2

kamp

Magalies   *

Nov

Kingdom

Basis

Witbank

 2

 

Tentatief

Des

Nog onder bespreking watter roete/s

 

 

 

 

Tentatief

*           Bespreek by Magalies Voetslaan, Wilma du Plooy: (wilma.duplooy@za.bosch.com)
**          Verblyf by Sani Loge en Sani Top is ingesluit

 Top Tien Staproetes
Tentatiewe beplanning vir volgende jaar

Na bo