 |
|
|
NDABA Bestuur
|
NDABA Voetslaanklub word bestuur deur 'n
verkose bestuur wat onderworpe is aan die
grondwet van die klub. Die bestuur bestaan uit
agt lede en word elke jaar tydens 'n
algemene jaarvergadering verkies. Die
bestuur bestaan uit:
Voorsitter, O/voorsitter, Tesourier, Sekretaresse en vier addisionele lede. Die
bestuur
vergader 4 tot 6 keer per jaar om die
algemene bestuur van die klub te behartig: roetes te bespreek
en stapleiers aan te stel, asook plek besprekings, geldsake
en nuusbriewe te hanteer.
 |
 |
| Voorsitter: Andries Oosthuizen |
Ondervoorsitter: Paul
du Preez |
 |
 |
|
Tesourier: Pierre
Rosouw |
Sekretaresse: Annetjie
du Preez |
|
 |
 |
|
Besprekings: Amanda Louw |
Facebook en Web: Dave Roux |
|
 |
 |
|
Statistiek: Pieter
Conradie |
Nuusbrief:
Petro Steyn |
Na Bo |