Ama Poot-Poot

 

Die Ama Poot-Poot roete is gelee in die Dulstroom omgewing, met pragtige waterstrome en foreldamme.Die basiskamp het lieflike fasiliteite, warm storte, elektrisiteit, kombuis, kaggel en kombuis met gasplate.Dit is 'n ideale roete vir beginners of sommer net 'n lekker naweek weg.

 

 

Dag 1 is 'n maklike stap van 13 km, tussun volop wild en langs waterstrome. Die wild is besonder mak en ons het baie naby aan die wild verby geloop.

 

Dag 2 is 'n maklike 6 km, weereens tussen wild en langs die pragtigste waterstrome.

Vir besprekings kontak:

Anvie Ventures (anvie@xsinet.co.za):     Anvie_Logo_copy.jpg (10371 bytes)

Terug na Roetes