TUISBLAD INLIGTING KONTAK ONS ROETES VIR DIE JAAR

NDABA Aansoekvorm      


Om aan te sluit by die NDABA Voetslaanklub moet 'n aansoekvorn voltooi word en aan die klub gestuur word. Die voltooide aansoekvorm kan gefaks word na  086 511 2936. Die ledegeld van R80 per jaar kan direk in ons bankrekening inbetaal word. Bank besonderhede:    FNB no 62079503431 Tak 261550 (Centurion).

Aansoekvorm:   Dubbel kliek hier om 'n aansoekvorm af te laai.

Meer inligting vir voornemende lede.